News

Daar gaan toenemend stemme van reg oor die politieke spektrum op dat swart ekonomiese bemagtiging in sy huidige vorm vervang moet word, skryf Theuns Eloff.
Die prokureur wat Elizabeth Japie sou verteenwoordig, het Maandag in die streekhof in Stellenbosch aan die saak onttrek weens die ingewikkeldheid van die saak en die aanklagte.
Die Sprin.gbokke fokus eerder op die hede as die verlede en steur hulle nie aan hul “historiese rekord” in Nieu-Seeland voor die opkomende twee toetse teen die All Blacks nie.
“Ek moes die verf self koop en het die munisipaliteit gevra om te help verf. Dit het my twee 2-liter-bottels Coke gekos.” ...
Carel (Callie) Schoeman, die prokureur van Heidelberg in Gauteng wat na bewering ’n 13-jarige meisie by haar ma gekoop het, ontken nou in die hof dat hy gesê het dat hy seks met dié meisie ná ’n polig ...
’n Meestal warm week met aanvanklik hoë tot uiters hoë brandgevaartoestande word in die Vrystaat en die Noord-Kaap verwag, terwyl reën van Woensdag tot Vrydag op plekke in dié provinsies voorspel word ...
Luister hier, boekwurms! 'Al wat tel' deur Irma Venter en voorgelees deur Roelien Daneel is die luisterboek vir Augustus, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Irma Venter is een v ...
Luister hier, boekwurms! 'Al wat tel' deur Irma Venter en voorgelees deur Roelien Daneel is die luisterboek vir Augustus, ...
Terwyl die polisie treur oor die dood van een van hul eie, sal Khapola onthou word as ’n lojale staatsdienaar wat meer as drie dekades van sy lewe gewy het aan veiligheid, geregtigheid en diens aan di ...
Die Kaapstadse prokureur wat aangekla word van poging tot moord op sy voormalige lewensmaat, se vertoë aan die staat om die aanklagte te laat vaar, was onsuksesvol.
Dr. Ernst Roets het in reaksie op ’n rubriek van Johann Maarman losgetrek met woeste woorde en, vir die huidige Suid-Afrika, taamlik utopiese en vergesogte idees.
Die naweek se aanval op ’n plaas in die Heilbron-distrik in die Vrystaat lyk soos ’n buitengewoon georganiseerde aanval, aangesien die aanvallers geen vrae gevra het nie en net dadelik begin skiet het ...