Nuacht

Die voorkeurbehandeling van Afrikaners is die fokus van talle berigte oor die 49 Suid-Afrikaners wat Maandag in die VSA ...
“Ek dink van julle is boere. Wanneer jy saad van gehalte het, kan jy dit in enige vreemde grond plant en dit sal floreer. Ek ...
Ná al die luilekker vakansiedae en Paasvieringe word daar vandeesweek steeds glasies geklink. Afrikaans is Donderdag, 8 Mei, ’n eeu oud en Sondag is dit Moedersdag. Die amptelike taal waarin miljoene ...
Die Laer Volkskool Heidelberg het op 8 Mei ‘n monument onthul ter viering van die 100ste bestaansjaar van die Afrikaanse taal. Die inhuldigingsgeleentheid, wat deur leerders, personeel en die ...
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na 'n paar geliefde Afrikaanse woorde! Op 8 Mei 2025 ...
NASIONALE NUUS - Vandag (8 Mei) is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is ...
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na ons top 10 gunsteling Afrikaanse-Friday Lives op ...
DIE DA sleep Dinsdag die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, hof toe oor voorgestelde “rassekwotas” in ...
Die VF Plus sal deelneem aan die prosesse wat nou gaan volg om seker te maak die alternatiewe begroting strek tot voordeel van alle gewone Suid-Afrikaners wat reeds oorbelas is. ‘n BTW-verhoging van ...
Nuut is AfriRykdom X, waar Elon Musk kwansuis Afrikaners wil verryk. Die advertensie lui dat beleggers met ‘n beleggingsbedrag van R4 500 tot R58 000 per week kan verdien. In hierdie geval word ...