Nieuws

Andrew Whitfield, DA-adjunkminister, is sonder seremonie afgedank omdat hy sonder toestemming die land verlaat het, al was sy brief op die president se tafel. Nou het genl. Rudzani Maphwanya, hoof van ...
Op papier lyk die Springbok-span vir Saterdag se tweede toets teen die Wallabies na die sterkste een in ’n lang tyd – baie manne wat al ’n Wêreldbeker of twee gewen het.